Emmanuel Evangelie
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Bybel versies

Go down

Bybel versies Empty Bybel versies

Post  Admin Tue Apr 12, 2011 4:23 pm

Kom ons deel ons gunsteling bybel versies met mekaar en hoekom die versie jou inspereer


Last edited by Admin on Tue Apr 12, 2011 4:42 pm; edited 1 time in total
Admin
Admin
Admin

Posts : 14
Join date : 2011-03-08
Age : 54
Location : Pretoria

http://emmanuelevangelie.co.za

Back to top Go down

Bybel versies Empty Re: Bybel versies

Post  Admin Tue Apr 12, 2011 4:39 pm

In die sorg van God

Deuteronomium 8
Hy het jou laat swaarkry, laat honger ly en toe met manna gevoed. Hy het dit gedoen om jou te leer dat n mens nie net van brood leef nie, maar dat hy leef van elke woord wat uit die mond van God kom.

In jou eie lewe verloop dinge ook nie altyd soos jy graag wil hĂȘ nie, tog kan God rampe gebruik om jou meer van Hom te leer, en jou n gehoorsamer kind van Hom te maak. Dit is veral in negatiewe situasies dat jy God se liefde en sorg vir jou op n nuwe manier ervaar.
Admin
Admin
Admin

Posts : 14
Join date : 2011-03-08
Age : 54
Location : Pretoria

http://emmanuelevangelie.co.za

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum