Emmanuel Evangelie
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Die Doop is jy reg

Go down

Die Doop is jy reg Empty Die Doop is jy reg

Post  Admin Mon Mar 14, 2011 4:00 am

Is jy al gedoop ?
is jy reg gedoop ?
Tot wanneer gaan jy wag om gedoop te word ?
Sê nou Jesus kom vanaand en jy is nie gedoop nie wat gaan jou verskoning wees ?

Wat sê Efesiërs 4:5
Een Here, een Geloof, een Doop

Daar is net een regte doop
Hand 2:38
Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawes van die Heilige Gees ontvang

ek hoor vandag die argument "my priester sê daar staan nêrens in die bybel hoe n mens gedoop moet word nie hy kan gedoop word soos jy wil"

kan jy glo dat mense sulke bog oorvertel en dit nogal n' 'herder''

Ons hou Sondag n doop dag dit kan dalk jou laaste geleentheid wees
Admin
Admin
Admin

Posts : 14
Join date : 2011-03-08
Age : 54
Location : Pretoria

http://emmanuelevangelie.co.za

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum